Get Adobe Flash player

Book Now!!


 Name *
 Email *
 Website
 Text *
* Required

(21)
(11) Ilona Crole Harris
Thu, 13 December 2012 13:04:43 +0000
url  email

01/12/2012 10:10:41 Ilona Crole Harris - Facebook Message

what a lovely weekend .... have just come back from there. Enjoyed everything ... indoor pool, bathroom concept (really like that), game drive yesterday morning ... even down to the puncture the land rover had!


(10) Dean Moore
Thu, 13 December 2012 13:03:34 +0000
url  email

01/12/2012 10:11:31 Dean Moore - Facebook Message

I just want to thank Gerry,Toska,Christiaan and the staff of Manzi Maningi for the fantastic week spent there. The facilities where all top notch. Eva and I enjoyed ourselves emensly. We will most definately be comming back. Thanx Guys,


(9) Michelle van Dreau
Thu, 13 December 2012 13:02:31 +0000
url  email

01/12/2012 10:12:07 Michelle van Dreau - Facebook Message

Toska,thanks so much for a great week end,you are a great host ,the lodge is fabulous,had a great week end, Craig Michelle and Garethxxx


(8) Stephan van Zyl
Thu, 13 December 2012 13:01:08 +0000
url  email

01/12/2012 10:12:53 Stephan van Zyl - Facebook Message

Fantastiese kuierplek


(7) Valmé Jooste
Thu, 13 December 2012 13:00:10 +0000
url  email

01/23/2012 14:10:13 Henk en Valmé Jooste - Hoe gaan dit daar.

Hi Gerrie en Tosca.
Julle nuwe site lyk great. Bly om te sien die warm swembad is nou klaar.

Ons hoop om julle gou in hierdie jaar te sien en weer lekker te kuier. Ons meisiekind is nou al baie aan die gang en ek glo sy sal alles net so baie soos ons geniet.

Baie groete Henk en Valmé


(6) Luzelle Botha
Thu, 13 December 2012 12:59:08 +0000
url  email

02/27/2012 15:24:47 Luzelle Botha - Great Hostess

Just to say thank you to Tosca for being such a great hostess Saturday-night while hubby was watchiing the rugby. I have never ever found this kind of hospitality anywhere else over the years. Even the farm manager slaved over the bar serving some of the best cocktails ever. Great place and we saw all the animals (I think). Will definitely go back again and again........


(5) Ronel
Thu, 13 December 2012 12:55:35 +0000
url  email

03/27/2012 08:08:39 Ronel - Email Message

Beste Gerrie, Tosca, Christian en wie-ookal-nog:

Wat ‘n vreeslike wonderlike naweek het ons by julle gehad, BAIE BAIE dankie!
Ook van Dirk, Koos en Danie.
My seer voet voel sommer beter na die warm swembad-episode (toe was ons al goed onder die prop…) en die kort afstande na die ablusie-fasiliteite…
Ons sal julle met GRAAGTE aanbeveel aan enigeen wat ‘n plek naby Pretoria soek om te gaan kamp of oornag.
Cheers!


(4) Pieter
Thu, 13 December 2012 12:54:10 +0000
url  email

05/06/2012 20:20:11 Pieter vd Westhuizen - Kamp geriewe

Baie dankie aan 'n baie rustige naweek, ons kon regtig uitspan en ontspan en het die dierelewe en natuurskoon by julle regtig baie geniet en sal dit regtig aanbeveel vir almal. Julle ablusie geriewe is regtig die beste wat ek in 'n baie lang tyd gesien het.
Groete
Pieter


(3) Webmaster
Thu, 13 December 2012 12:53:12 +0000
url  email

10/15/2012 13:06:20 Morne van Tonder - 12-14/10/2012 - Troue Naweek

Ek kan nie uitgepraat raak oor die heerlike naweek wat ons by julle deurgebring het nie!!
Vreeslik dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid waarmee ons behandel is, ons het sommer van die intrapslag af al baie welkom gevoel.
Ons sal verseker weer kom kuier en beveel so ver soos ons gaan, julle plek vir almal aan!

Vriendelike groete,

Morné, Marelize en kids (Chalet Nr 6)
Herman en Christelle (Chalet nr 7)


(2) Ronel Nagel
Mon, 5 November 2012 15:30:49 +0000
email

Ons wil net baie baie dankie se vir Gerrie, Tosca en Christian wat ons naweek so spesiaal gemaak het. Die Chalet was pragtig, die wildritte was 'n vreeslike lekker ervaring en die geselskap was uitstekend!! Julle sal definitief ons gesiggies in die nabye toekoms weer sien en ek sal Manzi Maningi vir enige van my vriende voorstel. Weereens baie dankie vir alles. Ons hoop Manzi Maningi gaan van krag tot krag!