Get Adobe Flash player

Book Now!!


 Name *
 Email *
 Website
 Text *
* Required

(21)
>
(21) Sanet Viljoen
Mon, 24 March 2014 06:11:29 +0000
email

Thank you very much for a lovely weekend! Your service and staff are fantastic!

The game drive was great, and Epson a very good guide.

We will definitely be back again with more people for the Bush Camp Caravan site!

Regards
Sanet en Carin



(20) Anonymous
Thu, 13 December 2012 13:13:32 +0000
url  email

01/12/2012 10:03:44 Anonymous - Heerlik wegbreek

Wil net julle gelukwens met die pragtige stukkie paradys wat julle geskep het! Dit is was 'n heerlik wegbreek vir ons gewees en julle sal ons besils weer daar in die toekoms sien.


(19) Anonymous
Thu, 13 December 2012 13:12:48 +0000
url  email

01/12/2012 10:04:18 Anonymous -

It was wonderfull and very relaxing. I will recomend this place to any one, Thanks Gerrie and Tosca


(18) Anonymous
Thu, 13 December 2012 13:11:59 +0000
url  email

01/12/2012 10:04:42 Anonymous -

We would just like to thank Gerrie, Tosca, Christiaan and all the other emplyees at Manzi for a super weekend away. The facilities are stunning and the wildlife was an absolute treat! You guys made it really special and we will certainly be visiting you again the the future


(17) Dicky Hamelink
Thu, 13 December 2012 13:10:49 +0000
url  email

01/12/2012 10:05:15 Dicky Hamelink - Hamelink Familie Naweek (25 - 27 Mar 2011)

Hi Tosca,

Wil graag van die geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir julle gasvryheid. Net julle teenwoordigheid maak dit die moeite werd. Dankie ook dat julle ons laat tuis voel het.

Julle het ‘n wonderlike plek, skoon, netjies en goed onderhou – hou dit so.

Ons wil graag weer van julle plek gebruik maak, en sal, sodra ons ooreengekom het, vir julle so gou moontlik laat weet indien ons dit volgende jaar (2012) weer wil doen.


(16) Hein
Thu, 13 December 2012 13:09:49 +0000
url  email

01/12/2012 10:05:50 Hein - Hi

Hi Tosca, baie dankie vir die naweek en julle gasvreiheid . Ons het dit regtig baie geniet. Ek sal beslis julle plek bemark onder vriende en kennisse.

Nogmals baie dankie


(15) Mari en Charl Swart
Thu, 13 December 2012 13:09:00 +0000
url  email

01/12/2012 10:06:23 Mari en Charl Swart - Lekker Wegbreek

Hi Tosca, baie dankie vir die naweek.
Dit was 'n lekker wegbreek en ons het dit geniet.
Jul plek is baie nice en ons sal weer kom kuier! Mooi bly.


(14) Ernest en Ria Stone
Thu, 13 December 2012 13:07:17 +0000
url  email

01/12/2012 10:06:50 Ernest en Ria Stone - Baie lekker naweek

Hello tannie Toska Ons will net se dankie vir n baie lekker naweek Jy en Oom Gerrie is Gebore om te doen wat julle nou doen Sal gou weer so moet maak
Groete


(13) Bianca En Jp Fourie
Thu, 13 December 2012 13:06:22 +0000
url  email

01/12/2012 10:08:47 Bianca En Jp Fourie - Facebook Message

ons het n wonderlike tydjie gehad. was n belewenis om tussen die wild te kamp en vis te vang. baie dankie vir die wonderlike diens, en jul gasvryheid. ek en manlief sal graag ons troue by jul wil hou, en beslis weer kom kuier. sien jul in die nuwe jaar, voorspoed, jul kan trots wees op n juweel van n plekkie. baie dankie oom gerrie en tannie tosca vir als.


(12) Juliet Higgs
Thu, 13 December 2012 13:05:39 +0000
url  email

01/12/2012 10:09:36 Juliet Higgs - Facebook Message

Dit was baie baie leka ek sal weer darna toe gan ek het myself so baie geniet dar en sam my boetie en vriende dit was super leka!! Als dar was so mooi en die vriendlikheid wat ons gekry het dankie darvoor.


>